Marie Dubois

Marie Dubois
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claudine Lucie Pauline Huzé
Geboorte (1937-01-12)12 Januarie 1937
Sterfte 15 Oktober 2014 (op 77)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marie Dubois (12 Januarie 1937 – 15 Oktober 2014) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shoot the Piano Player (1960), Jules and Jim (1962), The House of the Bories (1970), en La menace (1977).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search